Jaarboeke

Dogmatiek en etiek 803


 
Modulekode DET 803
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Teologie en Religie
Module-inhoud 'n Gedoseerde module oor leerstellige teologie, fundamentaalteologie en teologiese etiek.
Modulekrediete 90.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 10 seminare per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Dogmatiek en Christelike Etiek
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share