Jaarboeke

Kerkgeskiedenis in Afrika en Suid-Afrika 310


 
Modulekode CHS 310
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Teologie en Religie
Module-inhoud

Afrika- en Suid-Afrikaanse kerkgeskiedenis I (algemeen en kerkspesifiek).

Modulekrediete 10.00
Voorvereistes CHS 310
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Dogmatiek en Christelike Etiek
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences