Modulekode | BYB 731 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Teologie en Religie |
Module-inhoud | Na die bestudering van die module behoort die student in staat te wees om die aard, samestelling, navorsingsgeskiedenis en betekenis (boodskap) van die boeke Spreuke en Prediker te bespreek. Dit sal verwag word dat die student vertaling asook die literêre vorm en betekenis van geselekteerde tekste moet bespreek. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Godsdiens- en Sendingwetenskap |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App