Jaarboeke

Navorsingsverslag 740


 
Modulekode BYB 740
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Teologie en Religie
Module-inhoud

Na die bestudering van hierdie module behoort die student in staat te wees om wetenskaplike werkstuk te skryf en van bronne in die biblioteek gebruik te maak.

Modulekrediete 30.00
Voorvereistes No prerequisites.
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Godsdiens- en Sendingwetenskap
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences