Jaarboeke

Geïntegreerde praktiese bemarkingsprojek 356


 
Modulekode BEM 356
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud

*Slegs beskikbaar vir BCom (Bemarkingsbestuur)-studente.
Studente moet 'n praktiese bemarkingsoudit uitvoer en 'n geskrewe taktiese bemarkingsplan voorlê van 'n klein tot mediumgrootte onderneming gebaseer op die beginsels van die geïntegreerde bemarkingsstrategieveranderlikes. Groepe van drie tot vyf studente werk gesamentlik aan die projek en die geskrewe plan word geassesseer, sowel as die mondelinge aanbieding van die plan aan die dosent en verteenwoordigers van die gekose onderneming.

Modulekrediete 20.00
Voorvereistes BEM 120, BEM 256; Slegs vir BCom (Bemarkingsbestuur)-studente
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Bemarkingsbestuur
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences