Jaarboeke

Markaanbieding 256


 
Modulekode BEM 256
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud

*Slegs beskikbaar vir BCom (Bemarkingsbestuur)-studente
Geïntegreerde praktiese projek: Die ontwikkeling van ’n markaanbieding.
Nuwe produk-/diens-ontwikkelingsveranderlikes wat die nuwe markaanbieding kan beïnvloed, identifisering van geleenthede, produk-/dienskonsep-ontwikkeling, evaluering van die uitvoerbaarheid van die nuwe produk-/dienskonsep, prysvasstelling van die nuwe markaanbieding, en die ontwikkeling van ’n verspreidingstrategie vir die die nuwe markaanbieding.

Modulekrediete 16.00
Voorvereistes BEM 120 GS; Slegs vir BCom (Bemarkingsbestuur)-studente.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Bemarkingsbestuur
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences