Jaarboeke

Anatomie 171


 
Modulekode ANA 171
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Die klem van die studie in Anatomie is gefokus op alle aspekte van die mondholte met sekere aspekte van die kop en nek se anatomie hierby ingesluit. Dit behels die benige aspekte van die skedel en kakebeen, die anatomie van die temporomandibulêre gewrig, speekselkliere, die neus, paranasale sinuse, farinks, larinks en spesifieke spiergroepe. Voorts behels dit ook die kraniale senuwees, vaskulêre voorsiening en limfdreinering van die kop en nek. Hierby is ook ingesluit sekere radiologiese beelde van bogenoemde.
Modulekrediete 8.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week, 3 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Anatomie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences