Jaarboeke

Anatomie 111


 
Modulekode ANA 111
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Anatomie vir kommunikasiepatologie Hierdie module handel oor die teorie en praktiese ervaring van die struktuur van die organe betrokke by spraakproduksie en gehoor uitgesluit neuro-anatomie. Anatomiese terminologie en elementêre weefselleer; makroskopiese anatomie van strukture betrokke by spraakproduksie en gehoor: larinks, skelet en spiere betrokke by asemhaling; vissera van die respiratoriese stelsel, bene en paranasale sinusse van die skedel, opsomming van kraniaalsenuwees, bou van die vissera van die klankgang, struktuur van die oor; embriologie van die gesig, verhemelte, tong, larinks en oor.
Modulekrediete 5.00
Diensmodules Fakulteit Geesteswetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 praktiese sessies per week, 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Anatomie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences