Jaarboeke

Geskiedenis van Afro-Europese kulturele verhoudinge 802


 
Modulekode AKV 802
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die onderlinge verbondenheid tussen die “geskiedenis”, “agentskap” en “geheue” van die gemeenskaplik-samestellende kragte sal ondersoek word, ten einde te lei tot die insig dat ’n mens nie die (“eie”) geskiedenis, tradisie en kultuur kan besit nie, maar dat hierdie eerder areas van kultuurpraktyk is wat voortdurend veranderlik is en onderhandel word.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week, 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Moderne Europese Tale
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences