Jaarboeke

Tale van Afrika 751


 
Modulekode AFT 751
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Telematies Die onderskeid tussen die terme "Afrikatale" en "Bantoetale". Oorsig van die verskillende klassifikasies van die tale van Afrika, die Bantoetale en die Suidoostelike Bantoetale. Die verspreiding van hierdie tale. Oorsig van die verskillende teorieë tov die moontlike oorsprong van veral die Bantoetale. Kenmerkende eienskappe van die Bantoetale. Oorsig van die taalsituasie in Suid-Afrika. Medium van onderrig: Engels, Afrikatale.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Module word in Engels en Afrikatale aangebied
Departement Afrikatale
Aanbiedingstydperk Kwartaal 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences