Jaarboeke

Basiese gespreksafrikaans 111


 
Modulekode AFR 111
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Basiese Afrikaanse grammatika, uitspraak en ’n spesifieke tegniese woordeskat word verduidelik en ingeoefen ten einde studente in staat te stel om tydens professionele kontak met pasiënte gesprek te kan voer. Studente word in praktiese sessies gelei om frases te memoriseer en gespreksvaardighede in te oefen.
Modulekrediete 12.00
Diensmodules Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Afrikaans
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share