Jaarboeke

Akademiese vaardigheid in mondgesondheid 171


 
Modulekode ACO 171
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Om die nuwe mondhigiëne student bekend te stel aan die tandheelkundige-en universiteitsomgewing. Hierdie module dien as die fondament vir die totale mondhigiëne program en dra by om die student meer tuis en gemaklik in die nuwe omgewing te laat voel. Hierdie module behels die volgende: • Professionalisme en etiek • Groepwerk en kommunikasie • Gebruik van die biblioteek en korrekte gebruik van verwysings in take • Akademiese vaardighede soos onder andere akademiese skryf en lees, effektiewe studiemetodes en hoe om take te doen • Tandheelkundige terminologie • Tandheelkundige spesialiteite • Tandheelkundige instrumente, toerusting en materiale • Tandheelkundige kartering • Infeksiebeheer • Beroepsveiligheid • Borsel- en vlosmetodes
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 5 lesings per week, 5 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Gemeenskapstandheelkunde
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences