Jaarboeke

Toegepaste geneeskunde 370


 
Modulekode TGG 370
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Die doel van hierdie module is om die tandarts in staat te stel om mediese probleme te identifiseer wat ‘n invloed mag uitoefen op die tandheelkundige behandeling van die pasiënt óf sy/haar algemene gesondheid mag beïnvloed. Die tandarts moet in staat wees om die mediese geskiedenis van die pasiënt te vertolk sodat hy of sy die behandelingsplan ooreenkomstig kan wysig in die daarstelling van ‘n veilige tandheelkundige behandeling, of die pasiënt te kan verwys vir geneeskundige of spesialisbehandeling.
Modulekrediete 11.00
Voorvereistes BOK 280,BOK 281,BOK 283,GNK 286,GNK 288,GPS 280,IKT 200,SMO 211,SMO 281
Kontaktyd 1 lesing per week, 1 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Interne Geneeskunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences