Jaarboeke

Omvattende pasientbestuur 171


 
Modulekode TBW 171
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Die doel van hierdie module is om: • kommunikasievaardighede, wat nodig is tydens die hantering van die pasiënt, vas te lê, en • begrip van die pasiënt se psigo-sosiale dimensies, wat die gesondheidsverwante gedrag en kliëntaanvraag kan beinvloed, te fasiliteer.
Modulekrediete 2.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 praktiese sessie per week, 1 ander kontak per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Tandheelkundige Bestuurswetenskappe
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences