Jaarboeke

Radiografiese anatomie 280


 
Modulekode RAN 280
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Sistemiese anatomie I: Spysvertering- en urogenitale stelsels. Sensoriese organe: vel, oog, oor, neus en tong. Skedel II: Gevorderde osteologie, basis van die skedel, openinge en sinusse. Radiografiese anatomie II: Sistemiese anatomie met die klem op sagteweefselkomponente.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes RFI 110,MTL 180,RAN 100,FSG 161,FSG 162,RAW 182,RAW 180
Kontaktyd 2 lesings per week, 1 besprekingsklas per week, 1 ander kontak per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Anatomie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences