Jaarboeke

Radiografiese anatomie 100


 
Modulekode RAN 100
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Algemene inleiding tot anatomie: Anatomiese terminologie, oppervlaks- en regionale anatomie; histologie van basiese weefsels, ossifikasie, genesing en herstel. Inleiding tot osteologie. Regionale anatomie: torakale skelet en torakale sagteweefsel; osteologie, gewrigte en sagteweefsel van die ekstremiteite; osteologie en gewrigte van die werwelkolom, abdominale oppervlaksanatomie: osteologie en sagteweefsel van die pelvis. Skedel I: Kranium en gesigsbene. Radiografiese anatomie I: Regionale radiografiese anatomie met die klem op skeletale komponente.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 praktiese sessies per week, 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Anatomie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences