Jaarboeke

Verplegingstudies 451


 
Modulekode NUR 451
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Verloskunde: Hoërisiko kindergeboorte. Abnormale verloop van die intrapartum periode, verwante behoeftes en hantering. Fetale monitor. Ruptuur van membrane, premature en postterm geboortes. Obstetriese beserings en noodgevalle. Verpleegkundige terapeutiese ondersteuning tydens die ervaring van hoërisiko swangerskap en swangerskapverwante komplikasies. Toepaslike beramingsvaardighede. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer.
Modulekrediete 18.00
Voorvereistes NUR 351,NUR 352,NUR 353,NUR 354,DNP 351,DNP 352,DNP 353,DNP 354,NPE 361,NPE 362
Kontaktyd 4 lesings per week, 2 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Kwartaal 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences