Jaarboeke

Verplegingstudies 253


 
Modulekode NUR 253
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Mediese verpleegkunde. Omvattende mediese verpleging van pasiënte met algemene gesondheidsprobleme wat verband hou met die respiratoriese, neurologiese, verterings-, renale, endokriene en kardiovaskulêre stelsel, akute vergiftiging, kanker en hematologiese probleme (anemie en leukemie) en metaboliese versteurings. Sirkulatoriese versteurings en edeemformasie. Oorsig van hipersensitiewe reaksies en outo-immuuntoestande. Voorbeelde uit die kliniese verpleegpraktyk. Toepaslike beramingsvaardighede. Toegepaste mensvoeding. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer.
Modulekrediete 11.00
Voorvereistes NUR 151,NUR 152,NUR 153,NUR 154,DNP 151,DNP 152,DNP 153,DNP 154,NPE 161,NPE 162,CIL 111 en 121 of AIM 101 of AIM 111 en 121 EOT 110 en 120 of ELH 121 en 122
Kontaktyd 2 praktiese sessies per week, 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Kwartaal 3

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences