Jaarboeke

Verplegingstudies 153


 
Modulekode NUR 153
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Omgewing, samelewing en gemeenskappe en die invloed daarvan op Verpleegkunde. Die omgewing as determinant van gesondheid en welsyn. Omgewingshigiëne. Samelewings- en gemeenskapsverskynsels, sektore, stratifikasie en instellings. Gemarginaliseerde gemeenskappe in Suid-Afrika. Die impak van siekte op gesinne, gemeenskappe en die samelewing. Gemeenskapsgebaseerde gesondheidsdienste en die rol van die hospitaal as gemeenskapsinstelling. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week, 2 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Kwartaal 3

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences