Jaarboeke

Verplegingstudies 152


 
Modulekode NUR 152
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Menslike ontwikkeling en behoeftes in gesondheid en siekte. Mense as biologiese, psigiese en geestelike wesens binne sosio-ekonomiese en kulturele konteks. Basiese behoeftes: voeding, gemak en aktiwiteit, rus en slaap, eliminasie, higiëne, suurstof, leer, sensories en interpersoonlik, pynhantering, veiligheid, homeostase, groei en ontwikkeling, medikasiebehoeftes, geestelike behoeftes en die behoefte aan ‘n waardige afsterwe. Selfbeeld, eie identiteit en selfaktualisering. Toepaslike aspekte van mensvoeding. Menslike ontwikkelingsfases en die unieke behoeftes van elke fase. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week, 2 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Kwartaal 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences