Jaarboeke

Verplegingstudies 151


 
Modulekode NUR 151
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Grondbeginsels van verpleegkunde. Inleiding en konsepuitklaring: verpleging, verpleegkunde, gesondheid en siekte. Benaderings tot verpleging en perspektiewe op mense en hul leefwêreld. Die kuns en wetenskap van verpleging. Filosofiese grondslae van verpleging. Oorsig van die geskiedenis van verpleging. Aspekte van die professionele praktyk. Die wetenskaplike benadering tot verpleging. Menslike behoeftes as die basis vir die verpleegpraktyk. Die gesondheid-siektekontinuum. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 praktiese sessies per week, 3 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Kwartaal 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences