Jaarboeke

Strafprosesreglitigasie 801


 
Modulekode CCP 801
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud Die module behels ‘n capita selecta uit aktuele aspekte met betrekking tot die strafprosesreg. Aspekte wat behandel word, sluit in: (a) Problematiese aspekte met betrekking tot die toepassing en interpretasie van die Handves van Menseregte veral met betrekking tot voorverhoorprosedures (b) ‘n Kritiese analise van sekere aspekte rakende borg (c) Aangeleenthede rakende pleitooreenkomste (d) Afwenteling as 'n effektiewe alternatief vir vervolging
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Prosesreg
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences