Jaarboeke

Maatskaplikewerkteorie 120


 
Modulekode MWT 120
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Deel 1: Maatskaplikewerkintervensie: Individu en groep Kenmerkende eienskappe van die helpende verhouding; die kommunikasieproses; basiese interpersoonlike vaardighede en eksploreringsvaardighede in maatskaplikewerkintervensie met individue. Verskillende tipes groepe; groepsdinamika; leierskap en basiese vaardighede vir groepleiers in maatskaplikewerkintervensie met groepe. Deel 2: Gesinsontwikkeling en -begeleiding Gesinne: Die lewensiklus van die gesin, take en gedrag van die lede van die gesin. Die fokus is op die sosiale, ekonomiese, godsdienstige en kulturele diversiteit van gesinne en oorsake vir gesinsontwrigting.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week, 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Maatskaplike Werk en Kriminologie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences