Jaarboeke

Latyn 310


 
Modulekode LAT 310
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Latynse literatuurstudie, Romeinse geskiedenis en mitologie/godsdiens ‘n Seleksie uit Latynse letterkunde, verteenwoordigend van sowel prosa as poësie. Regs- en patristiese tekste kan ook ingesluit word. Latynse taalkunde. Romeinse geskiedenis. Grieks-Romeinse mitologie en godsdiens. Romeinse geskiedenis.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes LAT 210, LAT 220
Kontaktyd 2 lesings per week, 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Moderne Europese Tale
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences