Jaarboeke

Hebreeus 110


 
Modulekode HEB 110
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Hebreeuse grammatika (1) Basiese grammatikale beginsels van klassieke Hebreeus: die skryftekens en uitspraak, Hebreeuse oordsoorte, die naamwoord- en werkwoordsisteem, basiese sinsbou en woordeskat. Oefening geskied aan die hand van geselekteerde passasies uit die Hebreeuse Ou Testament. Hebreeuse grammatika (2) Meer gevorderde grammatikale beginsels van klassieke Hebreeus: gebruike van naamwoorde, werkwoorde en partikels; die afgeleide stamformasies van die werkwoord. Passasies uit die Hebreeuse Ou Testament vorm die basis van die praktiese inoefening en akademiese geletterdheid.
Modulekrediete 12.00
Diensmodules Fakulteit Teologie en Religie
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 besprekingsklasse per week, 2 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Moderne Europese Tale
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences