Modulekode | STL 990 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Navorsingsproefskrif, gebaseer op onafhanklike navorsing wat deur die student oor goedgekeurde onderwerp in die breë veld van politieke studies gedoen is, word onder leiding van die promotor geskryf. Die essensie van die proefskrif is om bewys te lewer van onafhanklike navorsing en om bydrae tot die vakdissipline van staatsleer te maak. |
Modulekrediete | 360.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Politieke Wetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App