Jaarboeke

Antieke kultuurstudie 726


 
Modulekode AKG 726
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Mitologie en godsdiens in die Antieke Wêreld Studie van ou Nabye Oosterse mitologie en godsdienstige oortuigings en die invloed daarvan op die kulture van Afrika en die Midde-Ooste en/of studie van die godsdiens van antieke Israel en/of studie van Grieks-Romeinse mitologie en godsdienstige oortuigings en die ingrypende en voortdurende invloed daarvan op Westerse kunsvorme. Aandag word geskenk aan beide staats- en private godsdienstige gebruike in die Antieke Wêreld. Taalstudente sal capita selecta uit die relevante literatuur van die Hebreeuse/Griekse/Latynse literêre korpus lees.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Moderne Europese Tale
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences