Jaarboeke

Kreatiewe skryfwerk in Afrikatale 853


 
Modulekode AFT 853
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Kreatiewe skryfwerk in Afrikataal – isiNdebele, isiZulu, Sepedi of Setswana – vir studente met besondere belangstelling in die skryf van hul eie, oorspronklike, kreatiewe werke. Die module het ten doel om studente te lei en by te staan in die produksie van portfolio van kreatiewe skryfwerk van hoogstaande gehalte wat fiksie, drama, poësie, biografiese asook outobiografiese skryfwerk kan insluit. Daar sal van studente verwag word om aantal werkswinkels op die Hatfieldkampus by te woon.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Module word in Engels en Afrikatale aangebied
Departement Afrikatale
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences