Jaarboeke

Finansiële bestuur 120


 
Modulekode FBS 120
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud

*Slegs beskikbaar vir BSc (Wiskundige Statistiek) -studente.
Ontleding en vertolking van finansiële state. Begrotings en begrotingsbeheer.  Belastingsbeginsels en die normale belastingaanspreeklikheid van individue. Tydwaarde van geld en die gebruik daarvan vir finansiële en beleggingsbesluite. Berekening van die koste van kapitaal en die finansiering van die onderneming met die oog op die handhawing van 'n optimale kapitaalstruktuur. Die investeringsbesluit en 'n studie van die verskillende besluitnemingskriteria vir kapitaalinvesteringsbesluite. Die dividend besluit en 'n oorsig van finansiële risikobestuur.

Modulekrediete 10.00
Diensmodules Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Voorvereistes BCom Financial Sciences, Investment Management and Law: FRK111 and FRK121 (or FRK100 or 101), STK110,120 or FBS121, and simultaneously registered for FRK211; BSc Construction Management, Quantity Surveying and Real Estate: FBS110, STK110 and STK120
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Finansiële Bestuur
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences