Jaarboeke

Program: MSc Tegnologie- en Tegnologiebestuur

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
12251000 Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Credits Duration
Minimum duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 180

Programinligting

  • Tensy die Dekaan, op aanbeveling van die betrokke departementshoof, anders besluit, word die magistergraad toegeken op grond van ’n verhandeling (insluitend ’n eksamen oor die verhandeling).
  • ’n Minimum van 180 krediete word vereis vir die MSc-graad. ’n Verhandeling (180 krediete) word in die program ingesluit.

Toelatingsvereistes

A BEngHons degree or equivalent qualification is required for admission to the MEng programmes. Postgraduate selection takes place as stipulated in the respective departmental rules. (click here)


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences