Jaarboeke

Program: MSc Eiendomswese

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
12252033 Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 180
Contact:
Prof CE Cloete
[email protected]
+27 (0)124204545

Programinligting

Die graad word toegeken op grond van ’n verhandeling en ’n eksamen oor die vakgebied van die verhandeling en/of onderdele van die vakgebied soos deur die Departementshoof vereis. Verwys na G Regulasies G.30 tot G.40 en G.50 tot G.54.

Toelatingsvereistes

'n Kandidaat vir die graad Magister Scientiae Eiendomswese deur middel van kursuswerk en 'n mini-verhandeling moet:
  • 'n gegradueerde met 'n BScHons Eiendomswese graad of 'n ekwivalente universiteitsgraad ;
of
  • n toepaslike erkende tersiêre kwalifikasie op honneursgraad vlak en wys genoeg ervaring in die verlede , of addisionele onderwys in die dissipline van Eiendomswese tot die bevrediging van die Hoof van die Departement (verwys ook na G Regulasie G.54).
  • Ter aanvulling van kennis kan van studente vereis word om aanvullende voorgraadse modules te slaag gedurende die eerste studiejaar van die graad.

Eksamens en slaagvereistes

Die minimum slaagpunt is 50% in beide die verhandeling en die eksamen.

Slaag met lof

Die graad word met lof toegeken aan 'n student wat minstens 75% in die verhandeling en die eksamen behaal het.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences