Jaarboeke

Program: PhD Internasionale Verhoudings

Code Faculty Duration Credits Download
01264403 Fakulteit Geesteswetenskappe Duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 360
Contact:
Prof MME Schoeman
[email protected]
+27 (0)124202660

Toelatingsvereistes

  •  ’n Magistergraad in Politieke Wetenskappe.
  • ’n Gemiddelde van 70% word in hierdie graad vereis.
  • In die geval van ’n gedoseerde magistergraad moet die navorsingskomponent minstens 50% van die graad behels; ’n punt van minstens 70% word ook vir die navorsingskomponent vereis.
  • Daar kan van voornemende studente verwag word om ’n toelatingsopstel in te dien of ’n eksamen te skryf of om addisionele modules te doen wat hulle in staat stel om die verwagte vlak van studie te bereik.
  • 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels is ’n vereiste.
  • 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.
 
 

 

Addisionele vereistes

• Daar kan van voornemende studente vereis word om ’n kwalifiserende opstel in te dien of eksamen af te lê of om ontbrekende werk/modules te voltooi ten einde die vereiste vlak van studie te bereik.

• ’n Aanvaarbare vlak van bedrewenheid in Afrikaans of Engels word vereis.

• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel is 'n vereiste.

Minimum krediete: 360

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    Navorsingsproefskrif, gebaseer op onafhanklike navorsing wat deur die student oor goedgekeurde onderwerp in die breë veld van internasionale verhoudinge gedoen is, word onder leiding van die studieleier geskryf. Die kern van die proefskrif is om bewys te lewer van onafhanklike navorsing en om bydrae tot die vakdissipline van internasionale verhoudinge te maak.

    Sien meer

Minimum krediete: 360

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    Navorsingsproefskrif, gebaseer op onafhanklike navorsing wat deur die student oor goedgekeurde onderwerp in die breë veld van internasionale verhoudinge gedoen is, word onder leiding van die studieleier geskryf. Die kern van die proefskrif is om bewys te lewer van onafhanklike navorsing en om bydrae tot die vakdissipline van internasionale verhoudinge te maak.

    Sien meer


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share