Jaarboeke

Program: MSocSci. Ontwikkelingstudies

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01253027 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 180
Contact:
Prof V Thebe
[email protected]
+27 (0)124203111
Prof I Pikirayi
[email protected]
+27 (0)124204661

Toelatingsvereistes

  • 'n Honneursgraad in Sosiale Wetenskappe of Ontwikkelingstudies.
  • 'n Gemiddelde van minstens 65% in die voorafgaande honneursgraad word vereis.
  • Daar kan van voornemende studente verwag word om ’n toelatingsopstel in te dien of ’n eksamen te skryf of om addisionele modules te doen wat hulle in staat stel om die verwagte vlak van studie te bereik.
  • ’n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.
  • ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word ook vereis.

Addisionele vereistes

• Daar kan van voornemende studente verwag word om ’n toelatingsopstel in te dien of ’n eksamen te skryf of om addisionele modules te doen wat hulle in staat stel om die verwagte vlak van studie te bereik.

• ’n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.

• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word ook vereis.

Minimum krediete: 180

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    Omvattende verslag (100-150 bladsye) oor goedgekeurde navorsingsprojek. Spesialiskennis van gemeenskapsontwikkeling as studieveld. Die ontleding, omvorming en evaluering van abstrakte data en begrippe en die daarstelling van paslike response vir die oplossing van kontekstuele abstrakte probleme. Beplanning, bronbenutting en bestuur van prosesse binne breë parameters en funksies. Volledige toerekenbaarheid vir die bereiking en evaluering van persoonlike en/of groepuitsette. Toetrede tot doktorale en verdere navorsingsopleiding en navorsinggebaseerde beroepe.

    Sien meer


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences