Jaarboeke

Program: MMus Uitvoerende Kuns

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01252032 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 180
Contact:
Prof AF Johnson
[email protected]
+27 (0)124202316

Programinligting

Twee uitvoerings van 75 minute elk plus’n miniverhandeling.

Toelatingsvereistes

Ten minste een van die volgende:
  • 'n Vierjarige BMus-graad met ? gemiddelde van minstens 70% en departementele goedkeuring.
  • ? Gelykstaande kwalifikasie met ? gemiddelde van minstens 70% van ? ander tersiêre instelling – met goedkeuring van die Senaat.
  • BMusHons word in sommige gevalle verlang (in oorleg met die departementshoof).
  • Meestersdiploma (gebaseer op navorsing en 'n verhandeling).

Minimum krediete: 180

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    *Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.

    Dissertation and one public recital of 75 minutes.


    In all instruments: At least 50% of the concert must consist of solo/ist works, and the remaining 50% may consist of chamber works. In jazz: At least 25% of the presented programme must consist of solo, duo or jazz trio settings, and the remaining 75% may consist of a quartet up to a large ensemble – the programme must feature the candidate.

    Sien meer


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences