Jaarboeke

Program: MSW

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01251072 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 180
Contact:
Prof A Lombard
[email protected]
+27 (0)124202325

Toelatingsvereistes

  •  Minstens 65% vir BMaatskaplike Werk.
  • Reël vir ’n onderhoud met die departementshoof.

 

Minimum krediete: 180

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    Omvattende verslag (100-150 bladsye) oor ‘n goedgekeurde navorsingsprojek. Spesialiskennis van ‘n hoofdissipline in maatskaplike werk, die ontleding, omvorming en evaluering van abstrakte data en begrippe en die daarstelling van paslike response vir die oplossing van kontekstuele abstrakte probleme. Beplanning, bronbenutting en bestuur van prosesse binne breë parameters en funksies. Volledige toerekenbaarheid vir die bereiking en evaluering van persoonlike en/of groepuitsette.Toetrede tot doktorale en verdere navorsingsopleiding en navorsingsgebaseerde beroepe.

    Sien meer


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences