Jaarboeke

Welsynsreg 120


 
Modulekode WRG 120
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud Hierdie module is ‘n voortsetting van die eerste module in welsynsreg wat daarop gemik is om studente vertroud te maak met aspekte van die reg van spesifieke belang vir maatskaplike werkers. Die module bestaan uit die volgende komponente: ‘n inleiding tot die huweliksreg, die huweliksgoederereg en die egskeidingsreg; die gesagsreg met inbegrip van aspekte soos die verkryging, aard, inhoud en inmenging met ouerlike gesag; die rol van die maatskaplike werker in die familieregkonteks.
Modulekrediete 7.00
Diensmodules Fakulteit Geesteswetenskappe
Voorvereistes WRG 110 GS
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Privaatreg
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences