Jaarboeke

Metodiek van Wiskundige Geletterdheid 410


 
Modulekode VWG 410
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Wiksundegeletterdheid Onderrig behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Soos per NGSO toelatingsvereistes.
Kontaktyd 60 lesings per jaar, 12 tutoriale per jaar
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences