Jaarboeke

Voedseldiensbestuur 420


 
Modulekode VDB 420
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Die professionele voedseldiensbestuurder se rolle, verantwoordelikhede en eienskappe. Leierskap- en bestuurstyle van toepassing in voedseldienstelsels. Professionaliteit en etiek. Gevorderde voedseldiensstelsel- en produksiebestuurtegnieke en opleidings-fasilitering. Bemarking van voedseldienste.
Modulekrediete 21.00
Voorvereistes VDB 321 GS en ABV 320
Kontaktyd 3 lesings per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Verbruikerswetenskap
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences