Jaarboeke

Tegnologie 418


 
Modulekode SPH 418
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

SPH 418 is uniek ontwerp om voorlopige SF Tegnologie onderwysers toe te rus om leerders te onderrig in die volgende aspekte: die Ontwerp Proses, ondersoek en ontwerp, maak en evaluering en aanbieding (kommunikasie). Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Soos per NGSO toelatingsvereistes.
Kontaktyd 12 tutoriale per jaar, 60 lesings per jaar
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences