Jaarboeke

Skynhof 420


 
Modulekode SKH 420
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud * Vir LLB Studente wat die Fakulteit amptelik verteenwoordig by die jaarlikse “All-African Human Rights Moot Court Competition”, die “Phillip C. Jessup International Law Moot Court Competition”, of ’n ander skynhofkompetisie deur die Dekaan gemagtig, kry krediet vir Skynhof 420 tydens die jaar van amptelike deelname.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Prosesreg
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences