Modulekode | RHP 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB (a) Hoe om ‘n navorsingsprojek te beplan (b) Leesstrategieë en -tegnieke (c) Breë teoretiese benadering en metodologieë (Regsosiologie, Regspluralisme, Regsgeskiedenis, Regsvergelyking) (d) Verwysings, etiek van verwysing, aanbieding en taal (e) Hoe om ’n navorsingsvoorstel te skryf en algemene optrek van hoofstukke (Aangesien hierdie module ’n voorvereiste is om vir SKY 410 te registreer, is bywoning van al die sessies en ’n punt van minstens 50% vir die ingediendee navorsingsvoorstel ’n vereiste ten einde die voorgeskrewe krediete te verwerf).
|
Modulekrediete | 5.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Regsleer |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App