Jaarboeke

Diagnostiese beelding 470


 
Modulekode RAD 470
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Diagnostiese beelding 370/470 is 'n tweejaar kursus wat gedurende die 3e en 4e jaar van die BChD program aangebied word. Dit handel oor alle aspekte van radiografiese beelding van die maksillofasiale gebied wat relevant is vir 'n Tandarts. Diagnostiese beelding 370 word tydens BChD III aangebied en is 'n bevorderings kursus. Diagnostiese beelding 470 is 'n eksamen kursus wat tydens BChD IV aangebied word. Die doel van Diagnostiese beelding 470 is: - Om die onderrig en eksaminering van Diagnostiese beelding 370/470 te formaliseer. - Om te sertifiseer dat studente die kennis wat in Diagnostiese beelding 370 verkry is, in kliniese en praktiese situasies van Diagnostiese beelding kan toepas. - Om te sertifiseer dat studente professioneel optree tydens kliniese situasies in Diagnostiese beelding.
Modulekrediete 13.00
Voorvereistes GNK 388,MDB 370,TGG 370,FSG 370,FAR 370,GPS 370,TBW 370,ODO 370,PDL 370,ORD 370,OFC 370,TK 370,RAD 370
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Mondpatologie en Mondbiologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences