Jaarboeke

Kwaliteitsversekeringstrukture- en beleid 712


 
Modulekode QPI 712
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Hierdie module gee ‘n grondige kennis aangaande kwaliteitsversekering, assessering en akkreditasievereistes binne die konteks van die nasionale onderwys- en opleidingsisteem. Die fokus is op die regsbasis en beleidstrukture van nasionale en internasionale akkrediterings- en kwaliteitsversekeringsliggame.

Modulekrediete 16.00
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences