Jaarboeke

Prostodonsie 570


 
Modulekode PRD 570
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Ondersoek en evaluering van die kunsgebitpasiënt, beginsels en neem van afdrukke, bepaling van vertikale en horisontale kaakverhoudinge en gesigsboogopname. Estetiese evaluasie. Inpas en plasing van die voltooide gebit. Nabehandeling. Kliniese aspekte van vervaardiging van volle- en gedeeltelike kunsgebitte, obturators en spesiale apparate. Voor-kliniese kroon en brug tegniek kursus. volledige ondersoek en evaluering van die kroon en brug pasiënt. Beginsels van kawiteitsvoorbereiding en afdruk tegnieke. Kleur bepaling. Afwerking en sementering van die finale herstelling. Kliniese aspekte in die vervaardigingsproses van vaste kroon en brug prostese. Inleiding tot lasers en inplantologie.
Modulekrediete 31.00
Voorvereistes TBW 470,ODO 470,MFP 470,PDL 470,DFA 470,OFC 470,PRD 470,GAP 470,TMZ 470
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week, 2 lesings per week, 4 praktika per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Prostodonsie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences