Jaarboeke

Professionele ontwikkeling 401


 
Modulekode PPF 401
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Hierdie module is spesifiek ontwerp vir die fasilitering van die integrasie van al die onderwerpe in die NGSO kursus. Die hoof doelwit van hierdie module is om die student te ondersteun in hul holistiese ontwikkeling as ‘n professionele onderwyser. ‘n Verdere doelwit van die module is om die student bekend te stel aan professionele praktyk in ‘n skool konteks. Tweedens, is die doelwit fasilitering van die assimilasie en konneksie tussen kennis en vaardighede wat ontwikkel is in die NGSO kursus as ‘n geheel. Dit word gedoen sodat studente-onderwysers ‘n persoonlike en geintegreerde professionele praktyk teorie kan ontwikkel. Hierdeur oefen student-onderwysers om ‘n reflektiewe praktisyn te wees.

Modulekrediete 8.00
Voorvereistes Soos per NGSO toelatingsvereistes
Kontaktyd 24 lesings per jaar, 4 tutoriale per jaar
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences