Jaarboeke

Wetenskaplike kommunikasie 702


 
Modulekode PGW 702
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Beginsels van die wetenskaplike proses. Literatuur soektogte en artikel ontleding. Manuskrip voorbereiding en voordrag van seminare. Gebruik van visuele hulpmiddels.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 seminare per week, 1 lesing per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Plant- en Grondwetenskappe
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences