Jaarboeke

Onderwysreg 880


 
Modulekode OWR 880
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Studente sal onderrig word in aspekte van onderwysreg wat ‘n invloed het op die daaglikse aktiwiteite van die skoolhoof. Hierdie module maak gebruik van gevallestudie met betrekking tot insidente wat afspeel binne skoolkonteks. Ingesluit is menseregte, gelykheid en diskriminasie. Studente word opgelei om kennis van werksverhoudinge, SACE-gedragskode en internasionale vergelykende gevallestudies van toepassing op onderwys en reg te kan toepas.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Onderwysbestuur en Beleidstud
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences