Jaarboeke

Ortodonsie 470


 
Modulekode ORD 470
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Die modules in die vak strek oor die derde, vierde en vyfde studiejare. Lesings, praktika, kliniese werk, seminare en besprekings oor die volgende: (a) Grondbeginsels en terapeutiese maatreëls. (b) Okklusie: ontwikkeling en morfologie. (c) Ontwikkeling en groei: skedel. (d) Vlekvrye staal: eienskappe en gebruike. (e) Ortodontiese toestelle: vereistes en tipes. (f) Weefselveranderings. (g) Wansluiting: klassifikassie en etiologie. (h) Ondersoek, hulpmiddels, diagnose en beplanning. (i) Wangewoontes. (j) Voorkomende en onderskeppende ortodonsie. (k) Behandeling: beginsels, ruimteprobleme, metodes. (l) Ekstraksie se rol. (m) Retensie.
Modulekrediete 21.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week, 1 ander kontak per week, 1 praktiese sessie per week, 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Ortodonsie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences