Jaarboeke

Ortodonsie 370


 
Modulekode ORD 370
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

Die modules in die vak strek oor die derde, vierde en vyfde studiejare. Lesings, praktika, kliniese werk, seminare en besprekings oor die volgende:
(a) Grondbeginsels en terapeutiese maatreëls.
(b) Okklusie: ontwikkeling en morfologie.
(c) Ontwikkeling en groei: skedel.
(d) Vlekvrye staal: eienskappe en gebruike.
(e) Ortodontiese toestelle: vereistes en tipes.
(f)  Weefselveranderings.
(g) Wansluiting: klassifikassie en etiologie.
(h) Ondersoek, hulpmiddels, diagnose en beplanning.
(i)  Wangewoontes.
(j)  Voorkomende en onderskeppende ortodonsie.
(k) Behandeling: beginsels, ruimteprobleme, metodes.
(l)  Ekstraksie se rol.
(m) Retensie.

Modulekrediete 6.00
Voorvereistes BOK 280, (BoK 281 or (BOK 285, 287)), BOK 283, GNK 286, GNK 288, GPS 280, IKT 200, SMO 211, SMO 281
Kontaktyd 1 seminaar per week, 1 besprekingsklas per week, 1 lesing per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Ortodonsie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share