Jaarboeke

Ortodonsie 171


 
Modulekode ORD 171
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Die module sal die mondhigiënestudent bemagtig om beperkte ontwikkelings- en strukturele abnormaliteite van die groeiende en volwasse dentokraniofasiale strukture te herken en te verwys. Dit sal voorts ook kennis en vaardighede verskaf sodat ortodonsie-prosedures eie aan die mondhigiëneberoep beoefen kan word. Hierdie module bestaan slegs uit lesings.
Modulekrediete 9.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 praktiese sessie per week, 2 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Ortodonsie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share